Esegiël 12:24 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand sal lieg en sê die Here het vir hom iets gewys nie, niemand in die volk Israel sal aanhou sê hy weet dinge wat ander mense nie kan weet nie.

Esegiël 12

Esegiël 12:22-28