Esegiël 12:19 Bybel vir Almal (ABA)

en dan moet jy vir die mense van die land sê: Die Here, Hy wat Here is, sê vir die mense wat in Jerusalem woon, vir die mense in die land Israel: Julle sal bekommerd wees wanneer julle eet en julle sal baie bang wees wanneer julle water drink.

Esegiël 12

Esegiël 12:18-27