Esegiël 12:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal weet dat Ek die Here is wanneer Ek hulle na al die kante toe jaag tussen die volke in, wanneer Ek hulle oral in ander lande laat woon.

Esegiël 12

Esegiël 12:14-23