Esegiël 12:10 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet vir hulle sê dat Ek, die Here wat Here is, sê: Ek praat nou oor die koning in Jerusalem en oor die hele volk Israel wat in die stad is.

Esegiël 12

Esegiël 12:1-17