Esegiël 11:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe kom die Gees van die Here in my en Hy sê vir my: “Jy moet vir hulle sê dat die Here sê: Volk Israel, dit is wat julle gesê het. Ek weet wat julle dink.

Esegiël 11

Esegiël 11:1-15