Esegiël 11:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my gesê: “Mens, hierdie manne is die manne wat verkeerde planne maak en wat vir die mense in hierdie stad sê watter slegte dinge hulle moet doen.

Esegiël 11

Esegiël 11:1-12