Esegiël 11:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vir hulle ’n ander hart gee, en daar sal ’n nuwe gees in hulle wees. Ek sal die klip-harte uit hulle liggame wegvat en Ek sal vir hulle vleis-harte gee.

Esegiël 11

Esegiël 11:13-20