Esegiël 11:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, die mense wat in Jerusalem woon, praat van jou broers, van jou mense wat in Babel woon, en van die hele volk Israel. Hulle praat van almal en hulle sê: ‘Hulle almal is ver weg van die Here. Hy het hierdie land vir óns gegee, dit is nou ons land.’

Esegiël 11

Esegiël 11:10-20