Esegiël 10:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe ek weer kyk, sien ek vier wiele langs die gerubs. Daar was ’n wiel langs elke gerub. Die wiele het gelyk soos chrisoliet-klip.

Esegiël 10

Esegiël 10:1-15