Esegiël 10:22 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle gesigte het gelyk soos die gesigte wat ek by die Kebar-kanaal gesien het. Elke gerub het reguit vorentoe gegaan.

Esegiël 10

Esegiël 10:17-22