Esegiël 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Elke gerub het vier gesigte gehad. Die eerste gesig was die gesig van ’n gerub, die tweede gesig was die gesig van ’n mens, die derde gesig was die gesig van ’n leeu en die vierde was die gesig van ’n arend.

Esegiël 10

Esegiël 10:4-16