Esegiël 1:9 Bybel vir Almal (ABA)

Elke dier se vlerke het geraak aan die vlerke van die dier langs hom. Hulle het nie weggedraai wanneer hulle beweeg het nie. Elke dier het reguit vorentoe beweeg.

Esegiël 1

Esegiël 1:1-13