Eksodus 9:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê hy moet die volgende oggend vroeg na die farao toe gaan en vir hom sê dat die Here, die God van die Hebreërs, sê: “Jy moet my volk, die Israeliete, laat gaan sodat hulle My kan dien.

Eksodus 9

Eksodus 9:9-23