Eksodus 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Gaan na die farao toe en sê vir hom die Here, die God van die Hebreërs, sê hy moet die Israeliete laat gaan sodat hulle Hom kan dien.

Eksodus 9

Eksodus 9:1-7