Eksodus 8:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die towenaars sê toe vir die farao: “Dit is God wat die muggies gestuur het!”Maar die farao was hardkoppig, hy het nie na hulle geluister nie. Dit het gebeur soos die Here gesê het.

Eksodus 8

Eksodus 8:11-25