Eksodus 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer die farao vir julle sê julle moet ’n teken wys, dan moet jy vir Aäron sê: ‘Neem jou kierie en gooi dit op die grond voor die farao. Die kierie sal in ’n slang verander.’ ”

Eksodus 7

Eksodus 7:1-19