Eksodus 7:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die farao sal nie na julle luister nie. Dan sal Ek die Egiptenaars swaar straf en Ek sal my volk, die Israeliete, uit Egipte bring.

Eksodus 7

Eksodus 7:1-14