Eksodus 40:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet die salf-olie neem en jy moet die tempel-tent daarmee salf. Salf ook alles wat daarin is. Wy die tent en alles wat daarby moet wees. Die tent sal dan gewy wees.

Eksodus 40

Eksodus 40:5-15