Eksodus 40:29 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die brandoffer-altaar neergesit by die ingang van die tempel-tent, die tent waar die Here aan hulle verskyn. Moses het op die altaar brand-offers en koring-offers gebring, soos die Here vir hom gesê het.

Eksodus 40

Eksodus 40:22-36