Eksodus 40:20 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die tien gebooie geneem en hy het dit in die kis gesit. Hy het die dra-pale deur die ringe gesteek en hy het die deksel op die kis gesit.

Eksodus 40

Eksodus 40:14-23