Eksodus 40:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die tempel-tent opgeslaan op die eerste dag van die eerste maand van die tweede jaar nadat die Israeliete uit Egipte weggegaan het.

Eksodus 40

Eksodus 40:10-19