Eksodus 4:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Aäron gesê: “Gaan ontmoet vir Moses in die woestyn.”Aäron het gegaan en hy het Moses by die berg van God gekry en hom gesoen.

Eksodus 4

Eksodus 4:20-31