Eksodus 4:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir hom gesê: “Wie het vir die mens ’n mond gegee? Wie maak ’n mens stom of doof? Wie laat hom sien of nie sien nie? Dit is Ek, die Here.

Eksodus 4

Eksodus 4:5-13