Eksodus 39:26 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n klokkie langs elke granaat op die soom van die oorkleed. Die priester moes dit dra wanneer hy in die tempel werk. Hulle het dit gedoen soos die Here vir Moses gesê het.

Eksodus 39

Eksodus 39:25-29