Eksodus 39:24 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het granate gemaak van blou, pers en rooi wol-materiaal en goeie linne-materiaal. Hulle het die granate vasgewerk op die soom van die oorkleed.

Eksodus 39

Eksodus 39:14-25