Eksodus 39:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het toe ’n blou woldraad geneem en hulle het die ringe van die borssak vasgebind aan die ringe van die skouer-kleed. Dit was bokant die belt van die skouer-kleed, sodat die borssak vas was aan die skouer-kleed. Hulle het alles gedoen soos die Here vir Moses gesê het.

Eksodus 39

Eksodus 39:14-29