Eksodus 39:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het twee kassies van goud gemaak en twee goue ringe. Hulle het die ringe vasgesit aan die twee boonste hoeke van die borssak.

Eksodus 39

Eksodus 39:7-21