Eksodus 39:1 Bybel vir Almal (ABA)

Besaleël en die kleremakers het die gewyde klere vir Aäron gemaak soos die Here vir Moses gesê het. Hulle het die klere van blou, pers en rooi wol-materiaal gemaak. Aäron het dit gedra wanneer hy in die tempel gewerk het.

Eksodus 39

Eksodus 39:1-6