Eksodus 38:7 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die dra-pale deur die ringe aan die kante van die altaar gesteek om die altaar te dra. Hy het die altaar van planke gemaak, dit was soos ’n kas.

Eksodus 38

Eksodus 38:1-18