Eksodus 38:22 Bybel vir Almal (ABA)

Besaleël was die seun van Uri, en Uri was die seun van Gur. Besaleël was van die Juda-stam. Besaleël het alles gemaak wat die Here vir Moses gesê het.

Eksodus 38

Eksodus 38:12-28