Eksodus 38:17 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die voetstukke van die pale van brons gemaak en die hake en ringe van die pale het hy van silwer gemaak. Hy het die bo-punte van die pale oorgetrek met silwer, en daar was silwer ringe aan al die pale rondom die oop stuk grond.

Eksodus 38

Eksodus 38:12-21