Eksodus 38:12 Bybel vir Almal (ABA)

By die westekant was die gordyne 50 el breed, en daar was tien pale met tien voetstukke. Hy het hake en silwer ringe gebruik om die gordyne op te hang.

Eksodus 38

Eksodus 38:2-16