Eksodus 37:29 Bybel vir Almal (ABA)

Besaleël het die gewyde salf-olie en die skoon wierook gemaak. Hy het dit gemaak soos ’n ambagsman salf maak.

Eksodus 37

Eksodus 37:24-29