Eksodus 37:26 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die wierook-altaar oorgetrek met skoon goud, die bokant van die altaar, die kante rondom die altaar, en die horings. Hy het ’n goue rand rondom die altaar vasgesit.

Eksodus 37

Eksodus 37:19-29