Eksodus 36:8 Bybel vir Almal (ABA)

Al die goeie ambagsmanne het die tempel-tent begin maak. Hulle het tien stukke materiaal geneem. Dit was goeie linne-materiaal en blou, pers en rooi wol-materiaal. Hulle het gerubs op die materiaal geborduur.

Eksodus 36

Eksodus 36:2-9