Eksodus 36:6 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het gesê hulle moet vir almal in die kamp sê niemand moet nog presente vir die tempel gee nie. Die mense het toe nie weer presente gebring nie.

Eksodus 36

Eksodus 36:1-15