Eksodus 36:37 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ’n gordyn gemaak vir die ingang van die tent. Hulle het dit gemaak van blou, pers en rooi wol-materiaal en van goeie linne-materiaal. Hulle het daarop geborduur.

Eksodus 36

Eksodus 36:31-32-38