Eksodus 36:34 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die rame oorgetrek met goud. Hulle het ook goue ringe gemaak en hulle het die dwarspale deur die ringe gesteek. Hulle het die dwarspale oorgetrek met goud.

Eksodus 36

Eksodus 36:30-38