Eksodus 36:31-32 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het dwarspale gemaak van doringhout, vyf dwarspale vir die rame aan elke kant van die tempel-tent en ook vyf dwarspale vir die rame aan die agterkant van die tempel-tent, die westekant.

Eksodus 36

Eksodus 36:21-35