Eksodus 36:19 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het nog ’n seil vir die tent gemaak van skaapvelle wat hulle rooi gekleur het. Hulle het ook ’n seil gemaak van velle wat hulle sag gemaak het. Hulle het dit bo-oor die rooi seil gesit.

Eksodus 36

Eksodus 36:15-21