Eksodus 36:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook 50 goue hakies vasgewerk aan elke stuk materiaal sodat die hakies in die lissies kon haak, en sodat die stukke materiaal van die tempel-tent vas aan mekaar kon wees.

Eksodus 36

Eksodus 36:12-21