Eksodus 35:5 Bybel vir Almal (ABA)

julle moet van julle goed neem en vir Hom ’n present gee. Elkeen wat graag iets wil gee, moet ’n present vir die Here bring: goud of silwer of brons,

Eksodus 35

Eksodus 35:3-6