Eksodus 35:29 Bybel vir Almal (ABA)

Elke man en vrou wat graag iets wou bring vir die werk, het dit gebring. Dit was vir al die werk wat die Here vir Moses gesê het om te doen. Die Israeliete het die presente gebring omdat hulle dit graag wou gee.

Eksodus 35

Eksodus 35:19-31