Eksodus 35:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ses dae lank werk, maar die sewende dag moet vir julle ’n gewyde rusdag wees, ’n Sabbatdag vir die Here. As iemand op hierdie dag werk, dan moet julle hom doodmaak.

Eksodus 35

Eksodus 35:1-6