Eksodus 34:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het voor Moses verbygegaan en Hy het hard gesê: “Ek is die Here! Ek is ’n God wat goed is vir mense wat swaarkry en Ek is genadig. Ek is baie geduldig en vol liefde. Ek doen wat Ek belowe het.

Eksodus 34

Eksodus 34:1-14