Eksodus 34:4 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het toe twee plat klippe gekap wat soos die eerste twee klippe gelyk het. Hy het vroeg die oggend opgestaan en teen Sinai-berg opgegaan soos die Here vir hom gesê het. Hy het die twee plat klippe saam met hom geneem.

Eksodus 34

Eksodus 34:1-11