Eksodus 34:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het dan gesien dat Moses se gesig blink, en Moses het sy gesig met die sluier toegemaak totdat hy weer met die Here gaan praat.

Eksodus 34

Eksodus 34:34-35