Eksodus 34:32 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het al die ander Israeliete ook nader gekom, en Moses het vir hulle alles gesê wat die Here met hom op Sinai-berg gepraat het.

Eksodus 34

Eksodus 34:30-34