Eksodus 34:21 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet ses dae lank werk, maar op die sewende dag moet julle rus. Julle moet op hierdie dag rus, ook wanneer dit tyd is om te ploeg of te oes.

Eksodus 34

Eksodus 34:16-27