Eksodus 33:8 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer Moses na die tent gegaan het, dan het al die mense opgestaan. Elkeen het by die ingang van sy tent gaan staan en na Moses gekyk totdat hy in die tent ingegaan het.

Eksodus 33

Eksodus 33:1-12